Drakensberg Ballooning

 

Drakensberg Ballooning offers scenic hot air balloon flights over KwaZulu-Natal with panoramic views stretching from the Amphitheatre in the Northern Drakensberg to Giants Castle in the Southern Drakensberg.

The next few paragraphs are in Afrikaans but all of the pages will be in English.


Miskien het dit iets te doen met die kurwe van die aarde, maar om uit 'n lugballon ondertoe te kyk laat 'n mens baie klein voel. Vroegoggend, sonsopkoms, die ongelooflike stilte word slegs nou en dan onderbreek deur die geblaas van die brander en af en toe 'n skril roep van 'n voël. 


Die opwinding is ongelooflik terwyl jy rustig bo die aarde sweef met die 

majestueuse Drakensberge op die horison.

Om die blad te vereenvoudig is die res van ons aanbieding in Engels, 

maar ons praat virseker Afrikaans.